Die Swanepoel Family [Pretoria East Photographer]
Die pragtige Swanepoel gesin was nou onlangs hier by die studio vir ‘n foto sessie. Die drie pragtige kinders het omtrent my dag opgekikker met hulle op en wakker persoonlikhede en vriendelike gesiggies. Dit was voorwaar ‘n heerlike foto sessie!
Net ‘n paar gunstelling fotos. Die res kan onder die “client proofs” besigtig word.
