Die Steyn Family [Pretoria East Photographer]
Ek het onlangs die Steyn Familie ontmoet vir ‘n reuse foto sessie. Hulle is gelukkig genoeg om 5 klein seuntjies in hierdie familie te hê. Die weer het darem hierdie keer saamgewerk.
Net so paar gunstelling fotos. Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.
