Die Naude Familie -Pretoria Lifestyle Photographer
Location Photo Sessions
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat ons hoofstad prentjie mooi getooi is in pers Jakaranda bloeisels. Ideaal om die mooiste fotos te neem en herinneringe te bou sodat ons ook eendag kan sê “ek was daar, ek onthou.”
Ek neem al vir jare lank die Naude’s se fotos en geniet dit elke keer nog meer. Net ‘n paar gunsteling fotos.











You can read more about our location photo sessions here.
Please contact us or have a look at our pricing on our website.