Louis is Een [Pretoria East Cake Smash Photographer]

Hierdie oulike outjie het een geword en ons het dit gevier met ‘n lekker cake smash foto sessie!  Dit voel of ek hom net nou die dag as baba hier by die studio gehad het en nou stap die mannetjie die wêreld vol met sy pragtige glimlaggie.

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Loer gerus na die fotos onder die “client proofs”.

Pretoria_East_Family_Photographer Pretoria_Family_Photographer Pretoria_East_Cake_Smash_Photographer Pretoria_Photographer Cake_Smash_Photographer Pretoria_Photography_Studio Pretoria_East_Photographer