Allison is Een [Pretoria Cake Smash Photographer]

Hierdie pragtige klein pop het nou onlangs een jaar oud geword.  Sy en haar familie het die geleentheid gevier met ‘n “cake smash” fotosessie by die studio.  Is sy nie net al te oulik nie!

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.

Pretoria_Family_Photographer Pretoria_East_Family_Photographer Pretoria_Photographer Pretoria_East_Photography_Studio

Cake_Smash_Photographer_Pretoria_East Pretoria_Baby_Photographer Pretoria_Cake_Smash_Photographer Pretoria_photography_Studio