Die Verloop Girlies

Ag ek is vreeslik lief vir hierdie drie girlies. Hulle het letterlik voor my oë groot geword. Wat ‘n voorreg om ‘n oggend saam met hulle te kon spandeer.