Adrie se 50ste Verjaarsdag [Pretoria Photographer]
Adrie het nou onlangs vyftig geword en om die geleentheid te vier het sy en ‘n groep vriendinne my een oggend vroeg ontmoet vir ‘n foto sessie! Dit was ‘n sonskyn wintersoggend en almal was vrolik.
Net ‘n paar gunstelling fotos om die oggend op te som. Die res van die fotos kan besigtig word onder die “client proofs”.