Zandré is Een [Pretoria Cake Smash Photographer]

Liefste klein Zandré word binnekort 1 jaar oud. Om hierdie geleentheid te vier het hy saam met sy ouers na die studio gekom  vir ‘n “cake smash” foto sessie.  Die klein mannetjie het dit vreeslik geniet.

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Loer gerus na die al die fotos onder die “client proofs.”

Danielle en Ruvé [Pretoria Family Photographer]

Mamma Danielle en pragtige klein Ruvé het nou onlangs by my in die studio kom kuier.  Dit was so lekker om hulle te ontmoet.  Klein Ruvé is dierbaar en die mooiste klein pop.

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Gaan loer gerus na al die fotos onder die “client proofs”.

Handré is Een [Pretoria East Photographer]

Hierdie oulike mannetjie word nou binnekort een jaar oud.  Hy het saam met sy familie die studio besoek vir ‘n “Cake Smash” foto sessie.  Hy kan nie net stap nie, maar kan lekker draf en dans vreeslik oulik.  Ek het die tydjie saam met hom vreelik geniet.

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Loer gerus na al die fotos onder die “client proofs”.

Refiloe turns 1 [Pretoria Cake Smash Photographer]

Is she just not absolutely adorable!  Full of smiles and giggles.  Her birthday will be on Christmas Day and we did the photo session in the meantime.

Just a few favourites.  All the images can be viewed under the client proofs.

Alaric is Een [Pretoria Cake Smash Photographer]

Hierdie oulike outjie het nou onlangs saam met sy familie na die studio gekom vir ‘n “cake smash” en bad foto sessie.  Ons het al te lekker gelag vir hom.  Klein Alaric het omtrent die koek vermorsel.

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”

Boikanyo turns 1 [Pretoria Cake Smash Photographer]

Boikanyo recently turned 1.  He came to the studio with his family for a cake smash photo shoot as well as a family session.
Just a few favourites.  All the images can be viewed under the client proofs.

Die Liebenberg Familie [Pretoria East Photographer]

Hierdie pragtige familie besoek die studio elke jaar.  Die twee pragtige dogtertjies is stroopsoet en ‘n absolute plesier om elke jaar voor my lens te hê.

Net ‘n paar gunsteling fotos.  Al die fotos kan besigtig word onder die “client proofs”.