Die Van der Merwe Familie [Pretoria Photographer]

So af en toe kry ek die geleentheid om vriende voor my lens te hê.  Dit is altyd lekker want ek voel of ek ‘n goeie idee het van wat hulle wil hê.  Maar ek is ook bietjie bekommerd, want wat as ek nie “deliver” nie?  Na 12 jaar as voltydse fotograaf is ek soms nog bekommerd dat iemand nie tevrede gaan wees nie……  Gelukkig vir my, ken ek vir Caren en “Adam” baie goed en al jare lank.  Hulle was al telkemale voor my lens en elke keer geniet ek dit meer.  

Hierdie foto sessie was besonders heerlik al was dit effens koel.  Net so paar gunstelling fotos.