Daniella & Mia is 13!

Agt jaar terug het twee skaam dogtertjies mekaar raak gespeel op die speelgrond.  Hulle het vinnig goeie maats geword en ‘n vriendskapsband het ontstaan wat jaarliks net sterker gegroei het.

059

Nou hier in hul 13de lewensjaar het ons dit goed gedink om hul verjaarsdag partytjies saam te hou.  Ons as mammas is nadese baie goeie vriendinne en die tweetjies verjaar letterlik dae uitmekaar uit.

Dannii en Mia het dadelik besluit op die tema “50’s themed birthday bash” en ons was gelukkig genoeg om ‘n lokaal op te spoor wat by ons tema ingepas het.  Na weke se beplanning het die groot dag aangebreek…..

Net ‘n paar fotos van die spesiale, “once-in-a-liftetime” gebeurtenis.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs” [password protected].

‘n Groot dankie gaan aan Chocolate et Cafe op Graham Road in Pretoria Oos vir die gebruik van hulle pragtige venue, hulle fantastiese werknemers en heerlike kos.

 

Pretoria_Event_Photographer Pretoria_Photography_Studio Pretoria_East_Photographer Pretoria_Photographer Pretoria_East_Event_Photographer Pretoria_East_Studio_Photographer Event_Photographer_Pretoria_East Event_Photographer_Pretoria 022 030 053 080 057 084