Dario is Een [Pretoria East Cake Smash Photographer]

Hierdie oulike outjie het nou onlangs een jaar oud geword.  Hy was hier by die studio saam met sy ouers vir ‘n “cake smash” foto sessie en het die baie geniet.

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.