Cake Smash: Chanel en Nikita

Hip Hip Hoorah! Chanel en haar dogtertjie verjaar albei in Januarie. Hierdie jaar het hulle besluit om die geleentheid saam te vier met ‘n “cake smash” fotosessie hier by die studio. Dit is darem heerlik om ‘n mamma te kan wees van ‘n klein, fyn, pragtige dogtertjie.

Net ‘n paar gunstelling fotos.