Ziana is Een [Pretoria Cake Smash Photographer]

Hierdie pragtige klein pop is Een jaar oud en het na die studio toe gekom vir ‘n “cake smash” foto sessie saam met haar ouers.  Sy is vreeslik oulik en ek was mal oor haar kleurskema.

Net ‘n paar gunstelling fotos.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.