Noak is Een [Pretoria Cake Smash Photographer]

Kyk net hoe oulik is klein Noak!  Hy het nou onlangs een jaar oud geword en saam met sy ouers die studio besoek vir ‘n “cake smash” foto sessie.  Ek het lanklaas ‘n eenjarige gesien wat dit so geniet om ‘n koek te vermorsel.

Net ‘n paar gunsteling fotos.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.