Liam word 1 [Pretoria Cake Smash Photographer]

Liefste Liam het nou onlangs een jaar oud geword.  Hy is al te dierbaar en ek het vreeslik geniet om saam met hom en sy familie “partytjie” te gehou.

Net so klein voorsmakie.  Loer gerus na al die fotos onder die “client proofs”.

Pretoria_Photographer Pretoria_East_Photographer Cake_Smash_Photographer Pretoria_Cake_Smash_Photographer Pretoria_Childrens_Photographer Pretoria_East_Cake_Smash_Photographer Pretoria_East_Photography_Studio Pretoria_Photography_Studio