Die De Jager Familie [Pretoria East Photographer]

Die pragtige De Jager Familie was hier by die studio vir ‘n foto sessie.   Hulle was al vantevore hier by die studio en ek is natuurlik mal daaroor wanneer kliente terugkom en ek kan sien hoe die kinders groter geword het. 

Dit is al te heerlik om saam met hierdie drie stroopsoet kinders te werk.

Net ‘n paar gunsteling fotos.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.

Mandy & Kayle [Pretoria East Photographer]

Mandy en ek ken mekaar al vir jare.  Ons was saam op skool donkie jare gelede.  Nou is ons albei mammas wat vreeslik lief is vir ons kindertjies en hulle ondersteun in alles was hulle aanpak.  Dit was so lekker om weer vir Mandy en Kayle te sien.  En hulle sommer ook weer voor my lens te hê.  Kayle is een awesome outjie en ons sien hom eersdaags op Kyknet se Silwerskermfees kort film, Parkie.  Kan nie wag nie!

Net ‘n paar gunsteling fotos.  Kyk gerus na al die fotos onder die “client proofs”.

Thabang is One

This little cutie pie recently visited the studio for a cake smash photo session.  Her beautiful and loving family came with and we had a lot of giggles.

Just a few favourites.  All the images can be viewed under the client proofs.

Mulalo Family [Pretoria East Photographer]

The Mulalo Family recently came to the studio with their two beautiful boys.  I enjoyed working with these two kids so much!  The are just so well behaved!

Just a few favourites.  All the images can be viewed under the client proofs.

MMI Year End Function 2018 [Pretoria Event Photographer]

It was time again for MMI’S annual year end function.  This year they went all out and hosted a colourful and eventful function that was enjoyed by all in attendance.   

The staff was encouraged to dress up to suit the “carnival theme”.  I loved the happy vibes of this functions so much.

Just a few favourites.  All the images can be viewed under the client proofs.